{"product_id":"9781037031557","title":"Lens","description":"\u003cp\u003eLens speel af tydens die politieke oorgangstyd in Suid-Afrika (1988-1990. Die hoofkarakter, Chris Meyer, is 'n jong joernalis by Oggendspieël. Op sy eie ondersoek hy die dood van die prominente egpaar dr. Albert en prof. Hillerie Strydom 'n dekade tevore in 'n motorongeluk. Albert was 'n polities verligte raadgewer vir die regering. Chris probeer die raaiselagtige omstandighede van die ongeluk ontrafel, en ontdek dat daar 'n verband is met die dubbele moord op dr. Robert en Jeanne-Cora Smit van 1977. Die woorde “RAU TEM” wat teen die muur van hul moordhuis geskryf was, speel 'n sleutelrol in die verhaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gert+Coetzee\" class=\"contributor-link\"\u003eGert Coetzee\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gert Coetzee","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382677323939,"sku":"9781037031557","price":375.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037031557_9ce2fb2e-50ce-47b1-9dfc-7139194032e7.jpg?v=1776519050","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037031557","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}