{"product_id":"9781037045660","title":"Bielie Die Kielie Monster","description":"\u003cp\u003eDie boekie, Bielie die Kielie Monster, bestaan uit drie pragtige kort stories, geskryf vir peuters en kleuters, vanaf die ouderdom twee tot ses jaar. Die stories is kort en gepas vir kleingoed, wat nog nie so lang aandagspan het nie. Pragtige gekleurde illustrasies van karakters en gebeure in die stories, maak dit moontlik vir voorlesing, selflees of deurblaai.\u003cbr\u003eBielie is 'n vriendelike klein monstertjie, wat ewe tuis is in sy huisie onder die trap, van die familie woning. Bielie kom slegs uit as Pappa saans by die huis kom na werk. Hy en Pappa is 'n span en werk altyd saam. Bielie leen tot Pappa se skoene en sy stem klink selfs baie soos Pappa se stem.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hannelie+van+Zyl\" class=\"contributor-link\"\u003eHannelie van Zyl\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hannelie van Zyl","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382598779043,"sku":"9781037045660","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037045660_f8a1fedc-6da1-4cf6-849a-cf4bd310dccc.jpg?v=1776519090","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037045660","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}