{"product_id":"9781037050756","title":"Koerie, Spikkel en Spoed kies koers Karoo toe","description":"\u003cp\u003eDie verhaal van die drie wedvlugduiwe Koerier, Spikkel en Spoed is 'n storie oor sukses en mislukking, oor leierskap en die belangrikheid van goeie vriende en ondersteunende familie. Oor probeer en wéér probeer. Oor wen en verloor. Elkeen van dié drie top duiwe het unieke eienskappe: Koerie is die planmaker, Spikkel die koershouer en Spoed die een wat maklik van taktiek kan verander om van hom 'n wenner te maak én sy eienaars en mededuiwe te help. In hierdie spannende jeugverhaal sal jy dalk jouself en jou eie wedlope en uitdagings raaklees …\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Susanna+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eSusanna van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Susanna van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382500835491,"sku":"9781037050756","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037050756_46937a2d-1776-4a55-b029-d86d7543fbbb.jpg?v=1776519102","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037050756","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}