{"product_id":"9781037056796","title":"Flip se klip","description":"\u003cp\u003e“Jy moet besin, Kate,” het die predikant met die swart oë gesê, sy swart baard bewend van verontwaardiging. “Die evolusieleer is 'n dwaalleer en dwaalleraars bly nie ongestraf nie, al word die straf miskien eers aan die derde of vierde geslag besoek …”\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDit is die storie van Ada, haar man Phil, en sy tweelingsuster, Kate. Oor Kate is ŉ verdoemende oordeel op haar troudag uitgespreek, weens haar wetenskaplike navorsing oor evolusie. Sy en haar gelowige broer is voortdurend aan die redekawel daaroor. Oupa Flip se klip, die fossiel van 'n zoogdier agtige reptiel, word die keerpunt in sy naamgenoot, kleinseun Phil, se lewensuitkyk. Kate kry wel 'n nageslag (wat vervloek gaan wees?), terwyl Ada só graag 'n kind wil hê dat sy selfs die ondenkbare oorweeg.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chris+Venter\" class=\"contributor-link\"\u003eChris Venter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chris Venter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382884745379,"sku":"9781037056796","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037056796_8e81bf17-a775-4766-95b3-15b664a094a5.jpg?v=1776519118","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037056796","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}