{"product_id":"9781037097416","title":"Hartklop van die liefde","description":"\u003cp\u003eToe dokter Derrick Wolmarans, befaamde snydokter, op die eerste dag by sy nuwe werkplek, die Groote Schuur Hospitaal aan die voet van Tafelberg instap, betree hy nie net 'n nuwe wêreld van ingewikkelde mediese uitdagings nie, maar loop hom vas teen 'n gewetenlose moordenaar wat weerlose pasiënte teiken. \u003cbr\u003eTerwyl hy dag ná dag moeilike prosedure uitvoer om lewens op die operasietafel te red, moet hy ook speurvernuf toepas om iemand wat met donker motiewe in die hospitaal rondsluip, aan die kaak te stel. Terselfdertyd probeer hy hard om sy eie emosies te ontrafel om die seerkry van die verlede te verwerk … sodat sy hart weer ontvanklik kan wees vir die uitdaging van nuwe liefde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Juan-Pierre+(JP)+Fourie\" class=\"contributor-link\"\u003eJuan-Pierre (JP) Fourie\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Juan-Pierre (JP) Fourie","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585069596835,"sku":"9781037097416","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781037097416_deb61815-911d-4f4c-ba84-6951f8b9a678.jpg?v=1776803975","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781037097416","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}