{"product_id":"9781048315714","title":"Op Lig","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eWat doen jy wanneer jy ’n liefdesnota tussen jou man se wasgoed ontdek wat nie vir jou bedoel is nie?\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis presies die keuse waarvoor Nina een Sondagoggend te staan kom. Moet sy dit ignoreer? Hom daarmee konfronteer en hulle oënskynlik perfekte lewe op sy kop keer?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Skielik voel haar veilige, voorspelbare lewe – haar suksesvolle restaurant, haar aantreklike man, haar hegte vriendekring – nie meer so onwrikbaar nie. Soos krake begin wys, word die mense naaste aan haar ook getoets: ’n verwoestende diagnose, ’n huwelik onder druk, en waarhede wat nie langer weggesteek kan word nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNet Bas, die lojale dokter en ewige oujongkêrel, bly ’n vaste anker. Op die Griekse eiland Milos hoop Nina en haar vriendin Emma om perspektief te vind. Maar tussen son, wyn en see word geheime ontbloot – en moet Nina besluit hoeveel van die waarheid sy werklik wil weet.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eWant soms is dit eers wanneer alles begin verbrokkel, dat die lig deurbreek.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Thilde+Nel\" class=\"contributor-link\"\u003eThilde Nel\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Thilde Nel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47936116195491,"sku":"9781048315714","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/OpLigVOORBLAD.jpg?v=1785339566","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781048315714","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}