{"product_id":"9781048321388","title":"Vers \u0026 Kapittel III","description":"\u003cp\u003eDaniel Hugo (1955) is op Stellenbosch gebore. Hy gaan skool op Greyton en in Windhoek waar sy pa ’n predikant was. Hy studeer aan die Universiteite van Stellenbosch, Pretoria en Leuven, en verwerf ’n doktorsgraad oor die vernufspoësie. Hy was ’n lektor in die Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van die Vrystaat.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaarna was hy’n omroeper by die Afrikaanse radiodiens van die SAUK. Daar het reeds 17 digbundels uit sy pen verskyn – die jongste is Kategismus van 2025. Vir sy vertaalwerk uit Nederlands is hy twee keer deur die Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon. Vir sy digbundel Klinkklaar (2021) ontvang hy ’n ATKV-Woordveertjie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Daniel+Hugo\"\u003eDaniel Hugo\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Daniel Hugo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48117756657827,"sku":"9781048321388","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781048321388.jpg?v=1789238950","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781048321388","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}