{"product_id":"9781048328707","title":"Geoorloofde moord","description":"\u003cp\u003eAs ŉ mens wil weet wat moord is, kan jy dit gaan navors en deesdae gaan Google. Daar is sekerlik genoeg bronne om ŉ mens lank besig te hou en met ŉ gepaste verduideliking te laat wegstap. Jy, as moordenaar, mag dalk nie met die verklaring saamstem nie. As jy boonop opdrag van ŉ hoër gesag ontvang, word jy mos van enige verantwoordelikheid gevrywaar. Dit maak die daad makliker. Dit raak minder gekompliseerd met die tweede en die derde moord, want die aanspreeklikheid is nie joune nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Reg is verkeerd en dit moet reggestel word. Dit is jou opgelegde taak om die wêreld bewus te maak van wat immoreel is, sodat die stelsel verander kan word. Soms, as die pyn te erg raak, drink jy meer pille. Dit maak jou nog meer toeganklik vir die stem wat jou lei. Jou insig verdiep en jy kan dus optree soos wat jy mettertyd besef wat jy moet doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+de+Nysschen\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan de Nysschen\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan de Nysschen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48034831597731,"sku":"9781048328707","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781048328707.jpg?v=1787569110","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781048328707","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}