{"product_id":"9781049201764","title":"Die lewe se lekker lesse","description":"\u003cp\u003eDie lewe se lekker lesse is allesbehalwe 'n les-boek vir die leser. Hierdie bundel, deur die rubriekskrywer Hennie Barnard, is 'n versameling verhale oor onvergeetlike gebeurtenisse wat hy oor 'n tydperk van meer as veertig jaar beleef het. Dit word nou, met die perspektief van terugskouing, kleurvol oorvertel. \u003cbr\u003e'n Beleë mensekennis, skerp waarnemingsvermoë en die talent om ervarings in woorde om te tower, is die perfekte bestanddele om dit ook 'n lekkerleesboek te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hennie+Barnard\" class=\"contributor-link\"\u003eHennie Barnard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hennie Barnard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376478273699,"sku":"9781049201764","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781049201764_50e66622-9bc9-4958-8ca2-471e6a1ed1a4.jpg?v=1776804002","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781049201764","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}