{"product_id":"9781049206721","title":"Die reus uit die bos","description":"\u003cp\u003e'n Reeks wrede insidente wat skynbaar geen samehang of doel het nie, noop Doepie om sy nering prys te gee. Hy word 'n swerfling deur die strate en agterstrate van die stad — 'n swerfling met 'n doel …\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHy weet nie hoe die man lyk na wie hy soek nie, of wat sy naam is nie. Net die vroue het hom nog sonder masker gesien, in die skemer, onder die bome se skaduwee.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSelfs die kinders is van sy sogenaamde onskuld oortuig. Maar dinge kan nie so aanhou nie. Dit raak al hoe erger …\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eUiteindelik bly daar geen alternatief vir Doepie oor nie: Hy moet sélf die reus gaan soek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Piet+van+Rooyen\" class=\"contributor-link\"\u003ePiet van Rooyen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Piet van Rooyen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577199542435,"sku":"9781049206721","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781049206721_67e164fd-3101-4e20-8864-a33fb6fcceba.jpg?v=1776804009","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781049206721","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}