{"product_id":"9781049211534","title":"Goed wat gebeur het met mense op plekke","description":"\u003cp\u003eAnna-Bet Stemmet se debuutkortverhaalbundel word op die agterplat beskryf as “klein stukkies doodgewone heiligdom tussen die hustle en swoeg”. En die musikant en skrywer Hunter Kennedy skryf: “Met 'n oog vir detail en 'n tong in die kies vertel Anna-Bet van grootmensskap, braaibroodjies, familie-erfstukke, middernagtelike WhatsApps en hoenders wat beter ouers is as jy. \u003cbr\u003eHierdie bundel is vir elkeen wat al in 'n sweetpakbroek op 'n stoep gesit en wonder het: is dit nou hoe dit eindig? Dis snaaks. Dis sag. Dis skerp. Soos 'n lekker kombuisgesprek by 'n andersins vervelige huispartytjie.” Een van die verhale, “Chatsworth, Suster”, is opgeneem in die 2025-Woordfeesbundel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Anna-Bet+Stemmet\" class=\"contributor-link\"\u003eAnna-Bet Stemmet\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Anna-Bet Stemmet","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376478175395,"sku":"9781049211534","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781049211534_41650799-0abe-4ed6-8628-f1f3e82cb5ad.jpg?v=1776804012","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781049211534","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}