{"product_id":"9781049278308","title":"’n Saak van Liefde of Dood","description":"\u003cp\u003ePeter Truman is ’n geliefde gesinsman en leidende figuur in die Kaapse regsgemeenskap, ’n man alom geloof en bewonder.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNou moet hy binne enkele dae getuig in die geregtelike ondersoek na die geheimsinnige dood van sy gesin se au pair. Die verhaal van ’n Saak van Liefde of Dood word deur twee lense vertel, een in die hede en die ander terugskouend. Dit peil die kragtige, duister demone uit Peter se verlede wat hy gedwing word om in die gesig te staar onderweg na sy grootste persoonlike oorwinning.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Owen+Salmon\" class=\"contributor-link\"\u003eOwen Salmon\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Owen Salmon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47908378083491,"sku":"9781049278308","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781049278308.jpg?v=1784617944","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781049278308","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}