{"product_id":"9781049293134","title":"Die oes van die hart","description":"\u003cp\u003eNa haar verloofde se verraad fokus Lilian op die artikel wat sy vir die tydskrif Wyn en Tafel moet skryf.\u003cbr\u003eSy ontmoet Danie en Nico, die mede-eienaars van die plaas, Vinum Deorum, wat mekaar leer ken deur ‘n skokkende testament.\u003cbr\u003eTerwyl Lilian met haar eie emosies worstel, ontrafel sy die raaisels hoekom die neefs die wynkompetisie verloor het, en die rede vir hulle vete.\u003cbr\u003eMaar, in die stilte van ‘n wingerd, tussen geheime, en ‘n stamboom wat nie wil stilbly nie, sal Lilian ‘n tweede kans op liefde kry?\u003cbr\u003eOes van die hart is ‘n roerende verhaal—met ‘n verrassende einde—oor liefde, verliese en familie wat elkeen diep sal laat nadink.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Julius+de+Smedt\" class=\"contributor-link\"\u003eJulius de Smedt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Julius de Smedt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47676523511971,"sku":"9781049293134","price":243.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781049293134_870cda03-1327-4412-af0f-9c5f9aadbfe7.jpg?v=1778974085","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781049293134","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}