{"product_id":"9781049295114","title":"Die blou huis","description":"\u003cp\u003eJeannie en Katryn bly by Oupa en Ouma in die blou huis by die see agter vir nog 'n bietjie somervakansie. Die lewe is lekker. Dan kom hulle agter 'n geheimsinnige figuur pak skelm verder aan hulle legkaart. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWie is dié meisiekind, en waar kom sy vandaan? Nuuskierigheid kry die oorhand en die niggies waag baie om uit te vind. Dinge wil buite beheer raak, en Ouma moet hand bysit. In dié stuk ekstra vakansie kom die niggies dinge agter oor vriendskap en familie, oor waar mens behoort, en oor grootword. Hoe seer die lewe kan wees, maar ook hoe kosbaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Erika+Murray-Theron\" class=\"contributor-link\"\u003eErika Murray-Theron\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Erika Murray-Theron","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47739722989731,"sku":"9781049295114","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781049295114_d13ebfff-d73b-40c6-8383-b8a19d225fa7.jpg?v=1780638939","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781049295114","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}