{"product_id":"9781067185565","title":"Die huilende bruid \u0026 ander versinsels","description":"\u003cp\u003eIn 'n reis deur die Oos-Kaap kyk sy na die land se verlede en hede - haar familiegeskiedenis soos 'n prisma waardeur die nasionale geheue kaats. Sy dwaal nostalgies en nuuskierig deur Europese poësiefeeste en kroeë, en skryf 'n verhaal oor 'n verlore seun van die Botha-stam waar geskiedenis en mite vermeng. In haar stuk oor die ontslape Breyten Breytenbach bied sy 'n intieme requiem.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie huilende bruid en ander versinsels is 'n reis deur die landskappe van herinnering. Op soek na betekenis in die skadu van verval - met taal as enigste toevlugsoord - is die stukke geskryf met 'n fyn oor vir klank en met 'n diep deernis vir menslike broosheid in die aangesig van die geskiedenis.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dominique+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eDominique Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dominique Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47739723055267,"sku":"9781067185565","price":324.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781067185565_92cd3cd9-91bb-45b5-9dd0-e6e0171ca1af.jpg?v=1780638916","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781067185565","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}