{"product_id":"9781067234201","title":"Geloofsgedigte","description":"\u003cp\u003eCas Vos is 'n bekende digter, vertaler, teoloog en akademikus. Hy is uitnemend toegerus om 'n boek oor die Psalms, wat geloofsgedigte is, te skryf.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Kenmerk van hierdie boek is dat die skrywer al die vermelde literatuursoorte wat hy gedurende sy loopbaan uitmuntend bemeester het gesamentlik op so 'n wyse aanwend dat hulle mekaar onderling aanvul en verdiep.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eCas Vos ontsluit die Psalms deur 'n verhelderende toeligting van die digterlike tegnieke wat die Psalmdigters gebruik het. Hiermee word dit vir die leser moontlik om die woning van die Psalms met verwondering te betree.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie Psalmreis laat die leser op die melodie van Psalm 150 die groot hosannas op die Here sing.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGeloofsgedigte sal die leser boei en verras en nuwe insigte op sy\/haar lewensreis gee.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cas+Vos\" class=\"contributor-link\"\u003eCas Vos\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cas Vos ,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381655650467,"sku":"9781067234201","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234201_1fb34dd0-7853-4272-9cd6-1ad2fbd985f0.jpg?v=1776519395","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781067234201","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}