{"product_id":"9781067234270","title":"Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid","description":"\u003cp\u003eMin Christene dink na oor die godsdiens wat hulle beoefen. Hulle aanvaar eenvoudig die vanselfsprekendheid van hul godsdienstige oortuigings. Die Christelike godsdiens is, volgens hulle, die enigste ware godsdiens en die Drie-eenheid bestaan van alle ewigheid af.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet hierdie woorde in hoofstuk 14 van sy jongste boek som Sakkie Spangenberg die denkwêreld van waarskynlik die meeste Christene raak op.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sakkie+Spangenberg\" class=\"contributor-link\"\u003eSakkie Spangenberg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sakkie Spangenberg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382513057955,"sku":"9781067234270","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234270_8a968850-be33-4623-bdde-e5c9b083d526.jpg?v=1776519408","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781067234270","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}