{"product_id":"9781067234294","title":"Die Lelieblom","description":"\u003cp\u003eLelieblom val weg op ŉ outobiografiese noot deur kortliks te vertel van Leilani en haar gesin se lewenspad wat in 'n oogwink in 'n onbekende, gevaarlik kronkelende grondpad verander het - en hoe hulle dit oorleef het.\u003cbr\u003eDie lewe is nie maklik nie. Ons almal het probleme. Die lewenspad is dikwels besaai met dorings en soms bevind ons onsself op die grondpad van die lewe. Ons is nie altyd voorbereid op 'n storm wat ons lewe in 'n oogwink en vinniger as 'n gedagte kan verander nie.\u003cbr\u003e'n Lelie is besonders en simboliseer liefde, kennis en innerlike skoonheid. Dit is nodig om onsself deur God se oë te sien en vir onsself lief te wees sodat ons 'n gelukkige en suksesvolle lewe kan leef. Ons is almal uniek met verskillende talente en baie kosbaar. Ons is soos blomme, elkeen is besonders.\u003cbr\u003eLelieblom inspireer met wyshede, bemoediging en positiewe gedagtes. Ons lewenspad is vol lesse wat ons kan aanwend om emosioneel van krag tot krag te gaan. Ons het ook nodig om die kompas in ons siel te gebruik sodat ons in die regte rigting sal stap. Soos wat Robert H. Schuller dit stel: “Tough times never last, but tough people do.”\u003cbr\u003eOnthou: Sukses is nimmereindigend en mislukking is nooit finaal nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leilani+Luyt+Potgieter\" class=\"contributor-link\"\u003eLeilani Luyt Potgieter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leilani Luyt Potgieter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382570434723,"sku":"9781067234294","price":295.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234294_4cf9c80c-46f1-4654-b166-a91026e00192.jpg?v=1776519412","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781067234294","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}