{"product_id":"9781067234300","title":"Pater Meus","description":"\u003cp\u003e“Verrassende boek van Mario Relandini. Pater Meus is ’n vertelling wat deur kritici as roerend en histories interessant beskryf is… Liefde, aanbidding en respek. Dit alles is Pater Meus… Bombardemente en die SS, gelyktydig vreesaanjaend en fassinerrend soos deur ’n kind gesien.” (Abitare a Roma 3\/11\/2007)\u003cbr\u003eMario Relandini is ’n talentvolle en en hoog aangeskrewe joernalis in Rome. Hy het ’n daaglikse blog met politieke kommentaar oor Italië bedryf, wat later neerslag gevind het in sy boek Fatti e misfatti, pupi e cavalieri (Saracangeli 2009) Dade en wandade, poppe en ridders.\u003cbr\u003eSy naam is in die ensiklopedie vir skrywers in Italië opgeneem en sy talle gedigte en waarheidsvertellings het ook in veelvuldige antologieë in Italië verskyn. Hy het gedurende sy lewe meer as honderd toekennings nasionaal en internasionaal ontvang.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Mario+Relandini\" class=\"contributor-link\"\u003eMario Relandini\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Mario Relandini","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375611199651,"sku":"9781067234300","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234300_d12ee8f4-7795-4231-84c7-878273c0e4ef.jpg?v=1776804051","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781067234300","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}