{"product_id":"9781067234607","title":"Die ander dogter","description":"\u003cp\u003eOp tienjarige ouderdom hoor Annie Ernaux ’n gesprek wat nie vir haar ore bedoel is nie. Sy was onder die indruk dat sy haar ouers se enigste kind is, maar daar was ’n ander dogter, wat op sesjarige leeftyd aan witseerkeel oorlede is, en wie se bestaan, naam en foto’s weggesteek is sodat Annie nie aan die hartseer van ’n kindersterfte blootgestel moes word nie. Hierdie roman is ’n brief aan die suster wat sy nooit geken het nie.\u003cbr\u003eDie Nobelprys vir Letterkunde is in 2022 aan die Franse skrywer Annie Ernaux toegeken.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Annie+Ernaux\" class=\"contributor-link\"\u003eAnnie Ernaux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Annie Ernaux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380391461027,"sku":"9781067234607","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234607_0109ae42-4ea7-417e-9bc9-982e632616e6.jpg?v=1776804057","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781067234607","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}