{"product_id":"9781067234775","title":"Oorkant","description":"\u003cp\u003eHoe vergoed 'n seun uit 'n arm gemeenskap vir 'n ongeluk waaraan hy aandadig is? Sy skuldgevoel vir die dood van 'n vriend dryf hom deur sy skool- en universiteitsjare. Hy word betrek by 'n student-opstand, beleef selfs die geweld van die Mosambiekse bevryding. Nooit kry hy 'n kans om te help nie. Dan word hy gewerf om mediese opleiding in Kuba te ondergaan.\u003cbr\u003eIn Havana bots die opvattings van die seun Shando uit die klein Dunn-gemeenskap met die van sy dosente en die veiligheidspolisie. Hulle verban hom en lanseer hom suid in 'n lugballon. Sy vaart voer hom weg na 'n nuwe wêreld, oorkant die bladbeen van Suid Amerika, tot in 'n ander tyd.\u003cbr\u003eShando se nuwe lewe begin hy onder die Selk'nam Indiane van“Tierra del Fuego;” 'n primitiewe gemeenskap van jagters, vissers en versamelaars van veldkos. Watter rol is daar vir hom in die afloop van hul geskiedenis?\u003cbr\u003eKan hy hulle help oorleef?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+PJ+Haasbroek\" class=\"contributor-link\"\u003ePJ Haasbroek\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"PJ Haasbroek","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382866821283,"sku":"9781067234775","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234775_4fe499d2-bb42-4496-a19e-b3fea5b1954e.jpg?v=1776519516","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781067234775","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}