{"product_id":"9781067234874","title":"Die boogbrug vanaf Orania II na Orania III","description":"\u003cp\u003eHierdie publikasie neem die leser op ’n voëlvlug deur die ontwikkeling van Orania in die sestigerjare as ou waterwesedorp en hoe die lewe en bestuur in daardie dae daar uitgesien het. Die boek bied ‘n historiese blik op die verdere ontwikkeling van Orania II nadat AVSTIG dit aangekoop het as ‘n groeipunt vir Afrikanerselfbeskikking. Dit demonstreer wat ‘n klein groepie Afrikaners met een gesamentlike doel bereik om vir hulle ‘n toekoms te skep.\u003cbr\u003eOrania is ‘n dorp, ‘n bestemming en ‘n droom wat dikwels meer bespreek as besoek word. Hierdie boek stel Orania aan lesers wat nog nooit daar was nie bekend.\u003cbr\u003eDie dorp het meer as 3 000 inwoners en staan op die drumpel van ‘n volgende groeifase as Orania III. Groeiende selfbeskikking is die sluitsteen van die die boogbrug vanaf Orania II na Orania III. As hierdie strewe met tyd verander, verwater of vergeet word, sal die ontstaansideaal van die dorp verlore gaan.\u003cbr\u003eDie boek bied navorsingsmateriaal in ‘n toeganklike skryfstyl aan, maar is nietemin wetenskaplik gefundeer. Bronne word deur middel van voetnote geïdentifi seer en in ‘n volledige bronnelys gedokumenteer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jannie+Rossouw\" class=\"contributor-link\"\u003eJannie Rossouw\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jannie Rossouw,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47577200459939,"sku":"9781067234874","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234874_35122d7c-6d3b-41cb-b55b-e3ae0f9465fa.jpg?v=1776804066","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781067234874","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}