{"product_id":"9781067234942","title":"Briewe van Heldinne: Ovidius se Heroides","description":"\u003cp\u003eAgtien beroemde vroue uit die Griekse mitologie en geskiedenis skryf aan hulle minnaars om te verneem hoekom hulle nie skryf of terugkom nie. Die tragiese ironie is dat die helde óf omgekom óf iemand anders gevind het. Intussen wag die heldinne en kyk gedurig of skepe op die horison verskyn.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie briewe vertoon 'n wye spektrum van gevoelens, gedagtes, omstandighede en gedrag. Die ongeveer vyf-en-twintigjarige Ovidius, 'n Romeinse man in die laaste dekade v.C., verbaas die leser van vandag met sy uitgebreide kennis van die mitologie en vernuftige skildering van die vroulike psige.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDrie van die helde skryf wel terug om hulle afwesigheid te verduidelik of hulle koms te beloof.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ovidius\" class=\"contributor-link\"\u003eOvidius\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ovidius,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585072873635,"sku":"9781067234942","price":325.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781067234942_b44946d4-0ec7-4d2c-b8a1-3468b70ef2b9.jpg?v=1776804069","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781067234942","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}