{"product_id":"9781107497313","title":"Ken \u0026 Verstaan Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 9 Studiegids","description":"\u003cp\u003eDeur hierdie studiegids te gebruik sal jy beslis jou resultate verbeter  -  of jy nou die toppresteerder in\u003cbr\u003e jou klas wil wees, en of jy begin sweet as jy 'n projek moet doen of jou skoolrapport huis toe moet neem!\u003cbr\u003e \u003cbr\u003e Hierdie wonderlike hulpbron bied jou:\u003cbr\u003e klein stukkies van die werk wat jy maklik kan verteer voordat jy voortgaan met nuwe werk, baie diagramme wat help om ekonomiese en rekenkundige begrippe te verduidelik. Toets jou kennis-vrae en hul antwoorde om jou ekonomiese en rekenkundige kennis te toets en jou ekonomiese en rekenkundige vaardighede te oefen\u003cbr\u003e voorbeeldvraestelle.'n woordelys met ekonomiese en rekenkundige begrippe in toeganklike taal en\u003cbr\u003e 'n CD met addisionele aktiwiteite en hul antwoorde, asook die memorandums van die kontroletoetse en voorbeeldvraestelle.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003e Jy kan die gids gebruik om jou te help om Ekonomiese en Bestuurswetenskappe regdeur die jaar te leer, of as hersiening voor toetse en eksamens.\u003cbr\u003e Die Ken \u0026amp; Verstaan Studiegids is geskryf volgens KABV vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAMBRIDGE\" class=\"contributor-link\"\u003eCAMBRIDGE\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAMBRIDGE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585074118819,"sku":"9781107497313","price":278.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781107497313_0704901f-0d36-408c-9744-69abe821d479.jpg?v=1776519818","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781107497313","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}