{"product_id":"9781107608023","title":"Ken \u0026 Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 Leerderboek","description":"\u003cp\u003eKen \u0026amp; Verstaan Landbouwetenskappe Graad 11 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir  Landbouwetenskappe baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bied 'n uitgebreide inhoudsblad wat uiteensit hoe die KABV in elke eenheid gedek word, assesseringstake en 'n oorsig aan die einde van elke module wat leerders help om kennis te konsolideer, gevallestudies wat wetenskap met die alledaagse lewe verbind en sensitiewe kwessies op 'n gebalanseerde wyse aanspreek, flitse in die kantlyn met interessante en belangrike inligting, en 'n omvattende woordelys wat onbekende en moeilike terme help verduidelik.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAMBRIDGE\" class=\"contributor-link\"\u003eCAMBRIDGE\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAMBRIDGE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585076904099,"sku":"9781107608023","price":482.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781107608023_a858cd2e-2313-4cbc-a5bf-ec334a6a4437.jpg?v=1776519957","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781107608023","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}