{"product_id":"9781107689879","title":"Ken \u0026 Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 Onderwysersgids","description":"\u003cp\u003eKen \u0026amp; Verstaan Fisiese Wetenskappe Graad 12 is deur 'n ervare span onderwysers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Fisiese Wetenskappe baas te raak. Die Onderwysersgids bevat leiding oor elke les wat in die loop van die jaar aangebied word, oplossings vir al die aktiwiteite in die Leerdersboek, riglyne vir assessering en fotokopieerbare hulpmiddels vir die onderwyser.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAMBRIDGE\" class=\"contributor-link\"\u003eCAMBRIDGE\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAMBRIDGE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585092436131,"sku":"9781107689879","price":833.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781107689879_b0257208-26ed-4c7d-87dd-d30c536c738f.jpg?v=1776521170","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781107689879","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}