{"product_id":"9781107697102","title":"Ken \u0026 Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 Leerderboek","description":"\u003cp\u003eKen \u0026amp; Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 12 is deur 'n ervare span skrywers geskryf, ooreenkomstig die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Hierdie nuwe en toeganklike reeks sal leerders help om die inhoud van en vaardighede vir Wiskundige Geletterdheid maklik baas te raak. Die omvattende Leerdersboek bevat 'n naslaan-afdeling oor basiese vaardighede om konsepte in Wiskundige Geletterdheid te hersien, aantekeninge in die kantlyn wat leerders met nuwe\nbegrippe help, 'n verskeidenheid voorbeelde met sterk visuele inslag wat Wiskundige Geletterdheid met alledaagse situasies verbind, 'n opsommende kontrolelys en hersieningsoefeninge aan die einde van elke onderwerp.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAMBRIDGE\" class=\"contributor-link\"\u003eCAMBRIDGE\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAMBRIDGE","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585093943459,"sku":"9781107697102","price":606.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781107697102_2fd330aa-7e55-4c64-a3f1-7c19ac079c4d.jpg?v=1776521290","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781107697102","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}