{"product_id":"9781415201800","title":"Skaduwee","description":"\u003cp\u003ePaul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid-Afrika tien jaar tevore onder 'n wolk verlaat het. Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in 'n vervelige werk en 'n sukkelende verhouding, Hy aanvaar dus geredelik 'n maklike - of so dink hy - opdrag van 'n ryk Londense finansier wat hom na Suid-Afrika terugneem. Maar die land het verander, en die terrein is verraderlik. Skielik moet Paul nie net met die skaduwees van sy eie lewe veg nie, maar ook met die versteekte magte wat Suid-Afrika beheer.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAlso available in English as Shadow.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Carel+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eCarel van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Carel van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375717105827,"sku":"9781415201800","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415201800_7e0093d2-56bc-40d6-b85e-e2cb4cfd89ec.jpg?v=1776531105","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415201800","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}