{"product_id":"9781415207147","title":"Papegaaislaai","description":"\u003cp\u003eMalletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerk soos op Cheaters te doen, lyk na 'n blink idee.\u003cbr\u003eWanneer dié twee helde begin soek na 'n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn, dans die poppe behoorlik. Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld. In die proses krap hulle 'n addernes in die onderwêreld van die Afrikaanse musiekbedryf oop.\u003cbr\u003eDan is daar ook nog die gerug dat die wêreld na sy maai gaan op 21 Desember 2012. Daar is nog net ses dae oor ...\u003cbr\u003eGaan Malletjie en Rocky oorleef in 'n wêreld wat mal geraak het?\u003cbr\u003eTheunis Engelbrecht se vlymskerp satire Papegaaislaai skud die fondasies van Afrikaanse popkultuur soos goeie rock 'n' roll.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Theunis+Engelbrecht\" class=\"contributor-link\"\u003eTheunis Engelbrecht\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Theunis Engelbrecht","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375554183331,"sku":"9781415207147","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415207147_2c3d42d5-ec2c-48a3-a174-188c55dedd19.jpg?v=1776531313","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415207147","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}