{"product_id":"9781415207307","title":"Woes","description":"\u003cp\u003eAs 'n reël sien Krista Bishop se sekuriteitsagentskap net na vroue om.Behalwe toe regeringsluipershaar 'n aanbod maak wat sy nie van die handkan wys nie: verseker die veiligheid van twee besoekende Chinese grootkoppe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWat hulle haar nie sê nie is dat die Chinese agter die onwettige perlemoenbesighedein die Kaap aan is. En hulle soek alles: van wat uit die seegeoes word, tot wat op etenstafels verskyn. Hulle beplan 'n oorname watdrie bendeleiers van Kaapstad - die Untouchables - se bedrywighede enblink leefstyl sal verbrysel.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eSaam met perlemoen kom spierkrag, tjieng, snuifgoed en skietgoed.Wanneer die eens onaantasbare bendebaas Titus Anders die strop nouervoel trek, kry hy vir Krista Bishop om sy dogter te beveilig en haar tebeskerm teen die waansin van die bendeoorlog wat om hom uitbreek.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKrista is 'n yster. Sy is jonk, taai, en ver weg van die geweld op straat. Ofdalk nie. Dié oorlog slaan orals uit - tot in haar agterplaas. Dan wag 'ngeheime agent haar in, skietding in die hand. \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Mike+Nicol\" class=\"contributor-link\"\u003eMike Nicol\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Mike Nicol","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375436841123,"sku":"9781415207307","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415207307_b83c2b77-b326-4f47-9942-d05ab15ab8d1.jpg?v=1776531353","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415207307","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}