{"product_id":"9781415207321","title":"Hierdie Huis","description":"\u003cp\u003eKleinboer woon steeds in rowwe Yeoville naby Johannesburg se middestad. Hy is verknog aan sy erf, maar is 'n speldjie wat telkens na ander magnete aangetrek word. \u003cbr\u003e \u003cbr\u003eSommige lesers het dalk gehoop hy het al ophou rondloop. Maar nee, hy is steeds verslaaf aan die versoekings wat bordele bied. Sy rondlopery strek nou wyer en hy gaan loer selfs wat bo in Afrika aangaan. Sy Zoeloe-vrou worstel teen ander magnete, hoofsaaklik die sjebiens binne stap- of strompelafstand van die huis. Deur dit als woel Kleinboer se obsessie met die Lotto, waaruit hy getalle én woorde maak. \u003cbr\u003e \u003cbr\u003eHierdie huis  voltooi die drieluik wat Kleinboer met sy bekroonde Kontrei  en Werfsonde  begin het op fassinerende en ontroerende wyse.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kleinboer\" class=\"contributor-link\"\u003eKleinboer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kleinboer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375588589731,"sku":"9781415207321","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415207321_27b29903-5897-436a-bb41-f438904047f8.jpg?v=1776531362","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415207321","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}