{"product_id":"9781415209417","title":"Die vrou van die klippesee","description":"\u003cp\u003eKreefsmous Hendrik dog hy yl toe hy 'n beseerde jong vrou op 'n verlate strand aan die Weskus kry, want waar haar bene moet wees, groei 'n visstert, sterk en stewig soos 'n tuna s'n.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eMiskien is die wese een van die watermense waaroor sy vrou Rebekkah gepraat het voordat sy vir ewig die see in verdwyn het. Of dalk is sy dit wat die ou Xhosamense 'n “mamlambo” noem.\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eHendrik se lewe verander handomkeer wanneer hy die watervrou huis toe neem. Is dit sy seer hart wat sy oe so bedrieg, wonder hy, of lê hier 'n leidraad wat kan sê wat van sy vrou geword het?\u003cbr\u003e \u003cbr\u003eGou besef Hendrik daar loop 'n haarlyn tussen dit wat hy kan sien en dit wat hy moet glo.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Meg+Vandermerwe\" class=\"contributor-link\"\u003eMeg Vandermerwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Meg Vandermerwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376995516579,"sku":"9781415209417","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415209417_63982528-d1b1-45ad-a7b9-7c316b0d4467.jpg?v=1776531593","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415209417","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}