{"product_id":"9781415336069","title":"Onbeskryflik","description":"\u003cp\u003eOnbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam, diere en die weer.\u003cbr\u003eDie boekie is vol prettige kleurillustrasies asook foto's wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te daag, maar steeds hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat 'n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, asook 'n gepaste Bybelvers en gebed.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louie+Giglio\" class=\"contributor-link\"\u003eLouie Giglio\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Nicola+Anderson\" class=\"contributor-link\"\u003eNicola Anderson\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louie Giglio","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376874242211,"sku":"9781415336069","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415336069_3783c08f-3d09-4d7f-8e59-bfbd0652fff8.jpg?v=1776531958","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415336069","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}