{"product_id":"9781415340752","title":"Leef! Een dag op 'n keer","description":"\u003cp\u003eOns lewe is gejaagd. Ons omstandighede - goed en sleg - stoot ons hiernatoe en daarnatoe. Ons voel asof gebeurtenisse buite ons beheer ons lewe bepaal. Ons smag na vrede, na 'n plek waar veiligheid en rus is. As antwoord op hierdie soeke na vrede herinner die geliefde predikant en skrywer Trevor Hudson lesers aan die beproefde wysheid in die alombekende Gebed om kalmte:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGod, skenk my die gemoedskalmte, om die dinge te aanvaar wat ek nie kan verander nie,\u003cbr\u003edie moed om die dinge te verander wat ek kan, en die wysheid om te weet wat die verskil is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie 365 oordenkings verken elke aspek van hierdie gebed en hoe jy dit daagliks op jou lewe kan toepas. Namate jy die Gebed om kalmte gebruik as gids om elke dag in vriendskap met jou Here en Skepper te lewe, sal God se geskenk van vrede jou lewe vul en deur jou vloei waar jy jou ook al bevind. \u003cbr\u003e  Elke oordenking word afgesluit met 'n praktiese voorstel hoe jy hierdie gebed elke dag kan uitleef. Só sal jou lewe ál meer op God gefokus word, en sal jy die innerlike vrede ervaar waarna jou hart smag.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Trevor+Hudson\" class=\"contributor-link\"\u003eTrevor Hudson\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Trevor Hudson","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377488838819,"sku":"9781415340752","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415340752_d2b3053f-b66b-4ff2-a863-65eda5192120.jpg?v=1776531976","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415340752","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}