{"product_id":"9781415423462","title":"Via Afrika Wiskunde Graad 12 Leerderboek","description":"\u003cp\u003eVolkleur, A4 grootte handboek.\u003cbr\u003ePragtige illustrasies en keurige uitleg.\u003cbr\u003eSpesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.\u003cbr\u003eSleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. 'n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys.\u003cbr\u003eNuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik.\u003cbr\u003eAktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het.\u003cbr\u003e'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer.\u003cbr\u003eDie Formele Assesseringstaak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir dié wat in die klas voltooi moet word.\u003cbr\u003eVrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening.\u003cbr\u003e'n Voorbeeld van 'n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+VIA+AFRIKA\" class=\"contributor-link\"\u003eVIA AFRIKA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"VIA AFRIKA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585824309411,"sku":"9781415423462","price":488.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415423462_df9cf2ae-497b-46bb-8e2c-16c9d0d4508e.jpg?v=1776533320","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415423462","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}