{"product_id":"9781415427569","title":"Via Afrika Lewensvaardighede Graad 1 Werkboek","description":"\u003cp\u003eDie Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en 'n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as 'n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.\u003cbr\u003eHierdie boek is vol pret oefeninge wat jou oor jouself en die wêreld\u003cbr\u003erondom jou sal leer. Jy sal leer van water, die weer en die naghemel.\u003cbr\u003eJy gaan leer van gesonde kos en jy sal uitvind hoe om jouself op te\u003cbr\u003epas. Dis die begin van 'n groot avontuur!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+VIA+AFRIKA\" class=\"contributor-link\"\u003eVIA AFRIKA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"VIA AFRIKA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585830699171,"sku":"9781415427569","price":164.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415427569_5ed821c2-494e-40b5-8f9b-8c2bb81e8c94.jpg?v=1776533825","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415427569","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}