{"product_id":"9781415427866","title":"Via Afrika Lewensvaardighede Graad 2 Werkboek","description":"\u003cp\u003eDie Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en 'n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as 'n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.\u003cbr\u003eWelkom by Graad 2 Lewensvaardighede. Vanjaar gaan jy uitvind wat\u003cbr\u003eelke mens besonders maak. Jy gaan nuwe dinge omtrent Suid-Afrika en\u003cbr\u003eons dokters, verpleegsters en polisie leer. Jy sal leer van die seisoene,\u003cbr\u003ediere wat in die water lewe, hoe om veilig te bly op die paaie en nog\u003cbr\u003ebaie meer!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+VIA+AFRIKA\" class=\"contributor-link\"\u003eVIA AFRIKA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"VIA AFRIKA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585831452835,"sku":"9781415427866","price":164.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415427866_cc234275-5a93-416f-8298-972635e9bb65.jpg?v=1776533847","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415427866","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}