{"product_id":"9781415427873","title":"Via Afrika Lewensvaardighede Graad 2 Onderwysersgids","description":"\u003cp\u003eDie reeks is geskryf in ooreenstemming met die riglyne van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleids- verklaring ('CAPS').\u003cbr\u003e'n Moontlike werkskedule is ingesluit.\u003cbr\u003eElke onderwerp begin met 'n oorsig van wat onderrig word, en die hulpbronne wat jy benodig.\u003cbr\u003eDaar is raad oor hoe om jou pas te bepaal. Dit sal jou help om die hele jaar se werk betyds af te handel.\u003cbr\u003eDaar word ten opsigte van elke onderwerp raad gegee oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om te onderrig deur 'steiers' ('scaffolding').\u003cbr\u003eAl die antwoorde word gegee. Jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef te doen nie.\u003cbr\u003e'n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou te help met jou onderrig en assessering. Sien die binnekant van die buiteblad.\u003cbr\u003e'n Vraagbank met toetse wat jy kan kopieër sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+VIA+AFRIKA\" class=\"contributor-link\"\u003eVIA AFRIKA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"VIA AFRIKA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585832140963,"sku":"9781415427873","price":341.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415427873_eeae388d-4f47-4184-884e-d46409f0be07.jpg?v=1776533854","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415427873","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}