{"product_id":"9781415428160","title":"Via Afrika Lewensvaardighede Graad 3 Werkboek","description":"\u003cp\u003eDie Via Afrika werkboeke is ontwikkel om saam met die Leerderboeke gebruik te word en 'n ekstra geleentheid vir leer te bied. Die werkboek dien ook as 'n bron waarin al die leerder se geskrewe werk veilig gehou kan word. Die werkboek stel ouers en versorgers ook in staat om die vordering van die leerder te sien.\u003cbr\u003eHierdie boek sal jou allerhande interessante dinge oor jouself, ander\u003cbr\u003emense en die wêreld om jou leer. Jy gaan meer leer oor hoe om fiks en\u003cbr\u003egesond te bly. Jy gaan leer oor herwinning en hoe om vir die aarde te\u003cbr\u003esorg. Jy gaan selfs sien hoe die buitenste ruimte lyk!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+VIA+AFRIKA\" class=\"contributor-link\"\u003eVIA AFRIKA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"VIA AFRIKA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585833517219,"sku":"9781415428160","price":164.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415428160_bb90c62d-cdf2-423d-8419-85b5eb94cda0.jpg?v=1776533869","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415428160","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}