{"product_id":"9781415437704","title":"Via Afrika Leesboek 33: Graad 6 Natuurrampe","description":"\u003cp\u003eVia Afrika se Intermediêre Fase Gevlakte Leesskema bestaan uit 36 leesboeke wat so ontwikkel is dat dit aan die leerder 'n verskeidenheid leesteks bied, wat toenemend meer ingewikkeld raak soos die reeks vorder. Die gevlakte leesboeke kan in drie kategorieë geplaas word: Fiksie, Nie-Fiksie en Fiksie met feite. Volkleur illustrasies en hoogs-interessante onderwerpe sal verseker dat die leerders deelneem en leesvaardighede ontwikkel. Vrae aan die einde van elke verhaal kan gebruik word as groepsbesprekings om te verseker dat die leerders verstaan wat hulle gelees het.\u003cbr\u003eDie Via Afrika Intermediêre Fase Gevlakte Leesboeke word in drie grade verdeel:\u003cbr\u003eLeesboeke 1 tot 12 vir Graad 4;\u003cbr\u003eLeesboeke 13 tot 24 vir Graad 5;\u003cbr\u003eLeesboeke 25 tot 36 vir Graad 6.\u003cbr\u003eHoewel, sommige leerders sal moontlik die leesboeke van 'n hoër of laer graad verkies omdat dit beter by hulle leesvaardigheid pas.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+VIA+AFRIKA\" class=\"contributor-link\"\u003eVIA AFRIKA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"VIA AFRIKA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585865302179,"sku":"9781415437704","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415437704_bdf9089d-3509-45c5-82b9-c820eb1391ed.jpg?v=1776534678","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415437704","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}