{"product_id":"9781415441428","title":"Via Afrika Afrikaans HT Graad 8 Novelle: Met die potlood","description":"\u003cp\u003eHierdie novelles is geskryf om by die belangstellings en leesvlakke van leerders in Graad 7, 8 en 9 aan te pas. Die novelle vorm 'n belangrike deel van die leeskomponent van die KABV-kurrikulum en moet aanvullend by die klasleesboek gebruik word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElton September is 'n 13-jarige seun. Hy doen nie waffers in sy skoolwerk nie, maar die kunsonderwyser reken dat hy 'n besondere kunstalent het en die kunsskool op die dorp wink. Tuis stuur dinge egter op 'n nagmerrie af. In die woonbuurt word hy geboelie deur die 'stoepstaners'. By die skool loop hy onder die nukke en grille van die Wise Guys deur en om alles te vererger, begin die kinders by die\u003cbr\u003ekunsskool skielik baie vreemd optree.\u003cbr\u003eToe die polisie net voor die skool sluit vir die Desembervakansie skielik by die skool opdaag, weet Elton hier kom moeilikheid. Hoekom is hulle hier? En waar kom die plastieksakkie met wit poeier in sy sak vandaan? Voordat hy hom kom kry, land Elton agter in 'n vangwa. Wat gaan aan?\u003cbr\u003eGaan hy ooit uit hierdie penarie kom? En hoe?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+VIA+AFRIKA\" class=\"contributor-link\"\u003eVIA AFRIKA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"VIA AFRIKA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585890173091,"sku":"9781415441428","price":168.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415441428_27503ac1-7472-4a59-b563-5097e8a256a1.jpg?v=1776534876","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415441428","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}