{"product_id":"9781415441435","title":"Via Afrika Afrikaans HT Graad 9 Novelle: Die Roomyskoningin","description":"\u003cp\u003eHierdie novelles is geskryf om by die belangstellings en leesvlakke van leerders in Graad 7, 8 en 9 aan te pas. Die novelle vorm 'n belangrike deel van die leeskomponent van die KABV-kurrikulum en moet aanvullend by die klasleesboek gebruik word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'Lus vir 'n roomys?' vra Marchant.\u003cbr\u003eGaan hy dit nooit vergeet nie? Spot hy alweer met my?\u003cbr\u003e'Nee, dankie! Dis nie snaaks nie, hoor!'\u003cbr\u003eLize verstaan nie hoekom moet sy altyd so ongemaklik voel\u003cbr\u003ewanneer Marchant naby is nie. En sy pêl noem haar die\u003cbr\u003eRoomyskoningin! Asof daar nou ys deur haar are vloei!\u003cbr\u003eGmf!\u003cbr\u003eEn dan is daar nog die Mej Hoogland-kompetisie, die poësiekompetisie\u003cbr\u003een haar pa wat moontlik sy werk kan verloor...\u003cbr\u003eGaan haar ys smelt en haar drome waar word? Wanneer sy\u003cbr\u003esaam met haar vriende die alledaagse probleme van 'n tiener\u003cbr\u003etrotseer en ook nog binne haarself 'n stryd voer oor haar ouers,\u003cbr\u003egebeur daar stadig maar seker iets baie mooi in haar lewe...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+VIA+AFRIKA\" class=\"contributor-link\"\u003eVIA AFRIKA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"VIA AFRIKA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585890369699,"sku":"9781415441435","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415441435_a23239bf-8df4-430a-b85c-1522ef5f859f.jpg?v=1776534883","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415441435","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}