{"product_id":"9781415441442","title":"Via Afrika Afrikaans EAT Graad 7 Novelle: Raider van Manenberg","description":"\u003cp\u003eHierdie novelles is geskryf om by die belangstellings en leesvlakke van leerders in Graad 7, 8 en 9 aan te pas. Die novelle vorm 'n belangrike deel van die leeskomponent van die KABV-kurrikulum en moet aanvullend by die klasleesboek gebruik word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'Ry?' Raider se asem begin jaag. Hy onthou wat Duiwel gesê\u003cbr\u003ehet, dat die man sal sorg dat hy honest bly. 'Ek mag nie in\u003cbr\u003evreemde karre klim nie -' begin hy en byt sy tong raak toe hy\u003cbr\u003emet een haal van sy voete af gepluk word.\u003cbr\u003e'Ek maggie in vreemde karre klimmie,' tart die man. 'Is daai\u003cbr\u003ewat djille innie skool leer?'\u003cbr\u003eRaider is in die moeilikheid. Diep in die moeilikheid. En hy het\u003cbr\u003eniks eens gedoen nie! Hy was net op die verkeerde plek op die\u003cbr\u003everkeerde tyd ... saam met die verkeerde mense. Mense soos\u003cbr\u003eGatiep en Duiwel, gangsters wat hom ingesleep het by hulle\u003cbr\u003eplanne en drugs op hom geplant het.\u003cbr\u003eNou sal hy nooit weer vir Sunshine, sy tweede ma, sien nie. Ook\u003cbr\u003enie vir Bridget nie. Mooi Bridget wat so slim is sy kan lees wat\u003cbr\u003ein sy kop aangaan. Nou is sy lewe oor. Of is dit? Kan hy homself\u003cbr\u003enog red? Is daar mense wat hom kan help om homself te help?\u003cbr\u003eLees en vind uit!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+VIA+AFRIKA\" class=\"contributor-link\"\u003eVIA AFRIKA\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"VIA AFRIKA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585890500771,"sku":"9781415441442","price":152.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415441442_e8661723-5d51-4fb8-82d0-b48f29e86838.jpg?v=1776534890","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415441442","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}