{"product_id":"9781415448304","title":"Via Afrika Dramatiese Kunste Graad 10 Leerderboek","description":"\u003cp\u003eVia Afrika Dramatiese Kunste is 'n omvattende reeks wat al die voorgestelde inhoud vir Dramatiese Kunste dek, en toepaslike aktiwiteite verskaf om 'n werklike leergeleentheid te skep.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie breë en spesifieke Onderwerpe, asook die kennis en vaardigheidsgebiede wat deur die KABV-dokumente daargestel word, word volledig in dié reeks gedek. Onderwysers kan steeds keuses maak oor wat vir hul leerders toepaslik sal wees, en dus verseker dat daar betrokkenheid tydens die leerproses is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie reeks het 'n sterk Suid-Afrikaanse fokus, maar stel leerders ook bloot aan 'n wye reeks Pan-Afrika-, Westerse en Oorsterse dramavorms wat die wêreld van Dramatiese Kunste gevorm het. Rolprente word ook, waar toepaslik, verken.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie bygaande omvattende Onderwysersgids sal onderwysers aanmoedig en bemagtig om betekenisvolle vordering in die verkryging van kennis en praktiese vaardighede van Dramatiese Kunste in Grade 10 tot 12 te fasiliteer, en om die onderrig en aanleer van die vak op innoverende en toeganklike wyses te implementeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Via+Afrika\" class=\"contributor-link\"\u003eVia Afrika\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Via Afrika","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376544497827,"sku":"9781415448304","price":358.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781415448304_6f122330-51e8-4750-a66f-bbabd9bb0501.jpg?v=1776534953","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781415448304","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}