{"product_id":"9781431428724","title":"Die Son se groot geskenk","description":"\u003cp\u003eThulani wou graag lekker leef deur net in die son te sit en bak.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHy is moeg daarvoor om die koei te melk en verruil dit toe vir 'n bok … die bok vir 'n skaap … die skaap vir drie ganse … totdat hy net 'n sakkie vol sonneblomsaad oor het! Maar die sonneblomsaad is kos vir die hoenders en hulle lê meer eiers as ooit tevore, en kort voor lank geniet Thulani die gawe van sy nuwe rykdom.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDianne Stewart se bekoorlike storie en Jude Daly se sprankelende illustrasies sal beide kinders en volwassenes bekoor. In 1998 ontvang Jude Daly die Katrine Harries-toekenning vir illustrasies met hierdie boek, asook 'n plek op die IBBY se ererol.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dianne+Stewart\" class=\"contributor-link\"\u003eDianne Stewart\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Jude+Daly\" class=\"contributor-link\"\u003eJude Daly\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dianne Stewart","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380329857187,"sku":"9781431428724","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431428724_ad0c61ec-6d29-4d27-a9d7-9c91a0c6b6fe.jpg?v=1776536274","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431428724","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}