{"product_id":"9781431603237","title":"Die Familiebybel NLV Luukse Leer","description":"\u003cp\u003eDie Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledi­ge teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling be­skik oor die vol­gen­de unieke kenmerke:\u003cbr\u003e·         'n Stamboom.\u003cbr\u003e·         'n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.\u003cbr\u003e·         'n Afdeling getiteld “Waar staan dit in die Bybel?” wat Skrifverwysings gee vir be­lang­­ri­ke gebeur­te­nisse in die Bybel, bekende teks­­gedeeltes, profe­sieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy ge­ly­ke­nisse.\u003cbr\u003e·         'n Afdeling getiteld “Wat sê die Bybel oor ... ” waar­in 'n wye spektrum onder­wer­pe, van abo­r­sie tot wysheid, alfabeties en te­ma­ties ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daar­oor te lees.\u003cbr\u003e    Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te ver­gader en sal le­sers opnuut laat besef watter opwin­dende erfe­nis God vir ons het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wil+Vosloo\" class=\"contributor-link\"\u003eWil Vosloo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Andrie+Du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eAndrie Du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wil Vosloo,Andrie Du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375844409507,"sku":"9781431603237","price":1250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431603237_86254ecb-2127-496e-bf06-3781a23090d2.jpg?v=1776536609","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431603237","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}