{"product_id":"9781431611478","title":"`n Ontdekkingsreis deur die Bybel vir kinders","description":"\u003cp\u003e'n Prettige en leersame reis deur die Bybel vir kinders.\u003cbr\u003eDave Strehler bied met 'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders 'n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.\u003cbr\u003eDié boek sal kinders help om sin te maak van die By­bel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante manie­re te wys om dinge oor die Bybel te leer.\u003cbr\u003e'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwin­dende bywerkings:\u003cbr\u003e       antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel\u003cbr\u003e       interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek\u003cbr\u003e       visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthou\u003cbr\u003e       hedendaagse toepassings van sekere Bybelse kon­septe en tradisies\u003cbr\u003e       woordverklarings\u003cbr\u003e       vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dave+Strehler\" class=\"contributor-link\"\u003eDave Strehler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dave Strehler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47585956102307,"sku":"9781431611478","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431611478_c264d7d9-b02f-400a-a5ef-e6c6d6a27bdb.jpg?v=1776536636","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431611478","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}