{"product_id":"9781431613892","title":"5 Tale van die liefde","description":"\u003cp\u003eDie behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Om die liefde in die huwelik lewend te hou, is 'n baie ernstige saak.      Doktor Gary Chapman het deur jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op verskildende maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op 'n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. Vyf tale van die liefde bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om sy eie taal asook dié van sy maat te identifiseer.\u003cbr\u003e     Vyf tale van die liefde fokus op die vyf tale en hoe om hulle kragtig toe te pas:\u003cbr\u003e- Opbouende woorde\u003cbr\u003e- Kwaliteit-tyd\u003cbr\u003e- Geskenke\u003cbr\u003e- Diensbaarheid\u003cbr\u003e- Fisieke aanraking\u003cbr\u003e     Hierdie nuwe, bygewerkte uitgawe kyk ook na die rol van tegnologie in ons verhoudings asook langafstand-verhoudings en bevat 'n bygewerkte vraelys.\u003cbr\u003e'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gary+Chapman\" class=\"contributor-link\"\u003eGary Chapman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gary Chapman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375622013091,"sku":"9781431613892","price":189.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431613892_cc85e776-5865-48d3-9ba3-3dde698d58db.jpg?v=1776536643","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431613892","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}