{"product_id":"9781431615995","title":"Aksie Bybel","description":"\u003cp\u003eKom deel in die opwinding van die wêreld se wonderlikste storie ooit. Die Aksie-Bybel bied meer as 200 kort, aksiebelaaide Bybelstories in chronologiese volgorde. Dit verseker dat lesers die historiese vloei van die Bybel beter verstaan, en dra ook by tot 'n kragtiger opbou na die opwindende hoogtepunt.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie aangrypende Ou- en Nuwe-Testamentiese stories in Die Aksie-Bybel kommunikeer Bybelse waarhede duidelik en kragtig aan hedendaagse lesers. Die gemaklike skryfstyl en dramatiese illustrasies sal aanklank vind by kinders en almal wat jonk van gees is. Skrifverwysings kom aan die begin van elke storie voor om verdere Bybellees aan te moedig, en 'n volledige Skrifindeks kom agter in die Bybel voor.\u003cbr\u003eInternasionaal erkende kunstenaar Sergio Cariello se aangrypende, kleurryke illustrasies word gekenmerk deur dramatiese skakerings, sterk en energieke ontwerpe en emosioneel gelaaide figure.\u003cbr\u003eHierdie is die verhaal van God se verlossing - in aksie!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dough+Mauss\" class=\"contributor-link\"\u003eDough Mauss\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dough Mauss","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375834382499,"sku":"9781431615995","price":400.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431615995_8995efee-7a8e-4806-91eb-13812cb4bbac.jpg?v=1776536653","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431615995","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}