{"product_id":"9781431617456","title":"Die Goeie Boek","description":"\u003cp\u003eOntdek en leef die 40 grootste lewensveranderende waarhede in die Bybel.\u003cbr\u003eIs daar 'n boek wat vir ons kan sê wat om oor God te glo? Die voor die hand liggende antwoord is die Bybel. Maar waar begin ons die Bybel lees om werklik te verstaan? \u003cbr\u003eIn Die Goeie Boek bespreek Deron Spoo sleutel-BybelÂ-hoofstukke wat hy as kardinaal beskou vir ons verstaan van die Bybel en van God. Hy help lesers om die konteks en inhoud van 20 Ou-Testamentiese en 20 Nuwe-Testamentiese hoofstukke te verstaan wat die hele Bybel vir ons sal oopbreek. Elke hoofstuk onthul een lewensÂ-verandeÂ-rende waarheid van God en sluit af met 'n 'om te oordink'-gedeelte wat jou sal help om daardie waarÂ-heid prakties in jou lewe toe te pas. Die Bybelteks van die hoofstuk wat bespreek word, word ook telkens ingesluit (NLV-teks).\u003cbr\u003eDie Goeie Boek sal aanklank vind by jare lange Bybellesers, maar is ideaal vir mense wat aan die begin van hulle Christelike geloofsreis staan. Dit sal lesers help om die lewensveranderende waarhede in die Bybel te verstaan en te leef.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Deron+Spoo\" class=\"contributor-link\"\u003eDeron Spoo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Deron Spoo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375776841891,"sku":"9781431617456","price":149.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781431617456_04a2c4d0-c814-4927-bbd6-d1387153f662.jpg?v=1776536664","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781431617456","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}